The Annual General Meeting may elevate members as Honorary Members if they have served Jukskei with exceptional contribution for a minimum period of 10 years.
Die Algemene Jaarvergadering mag persone wat buitengewone bydrae op die hoogste vlak oor ‘n tydperk van minstens tien (10) jaar tot die sport Jukskei in Suid Afrika gemaak het, tot Erelede van Jukskei SA benoem.
JSA Roll of Honour
JSA Ererol
In deserving cases, the Board may recommend and approve annually to a maximum of three persons who gave exceptional service of at least five years to Jukskei SA, to have their names placed on the Roll of Honour.
In verdienstelike gevalle mag die Direksie van JSA jaarliks aanbeveel en goedkeur dat maksimum drie persone wat uitsonderlike diens gelewer het oor minstens ‘n tydperk van vyf jaar, se naam op die Ererol van JSA geplaas word.