JSA se nuwe Strategiese Plan | New Strategic Plan

Jukskei SA STRATEGIESE PLAN | STRATEGIC PLAN 2022 - 2027

lees meer | read more

Visie van Jukskei SA

Jukskei: Suid-Afrika se sport vir almal.

 Vision of Jukskei SA

Jukskei: South Africa’s sport for All.

Missie van Jukskei SA

Om volhoubare groei van die sport Jukskei te promoveer deur die verbreeding van die deelnemersbasis en deur ontwikkeling.

 Mission of Jukskei SA

To promote sustainable growth of the sport Jukskei, through the broadening of the participation base and development. 

 Die Waardes van Jukskei SA

Die waardes wat alle aktiwiteite van Jukskei SA insluit is: 

  • Uitnemende sportbelewing;
  • Respek vir diversiteit;
  • Bied geleenthede vir groei;
  • Moedig inovering aan;
  • Motivering tot uitstekende prestasie.

 The Values of Jukskei SA

The values which will underpin all activities of Jukskei SA are: 

  •  Excellent sporting experience;
  • Respect for diversity;
  • Offers opportunity for growth;
  • Encourages innovation;
  • Motivation to excellent performance.

Kyk jukskei.

Druk bo op YouTube

Important dates

6 – 10 Oktober 2025: SA Meester: Kroonstad
6 – 12 Desember 2025: SA Junior Kampioenskappe: Kroonstad
23 – 27 Februarie 2026: SA Akademie Week: Kroonstad
27 Maart – 2 April 2026: SA Senior Kampioenskappe: Kroonstad
26 – 30 Mei 2026: Namibiese Ope
 Kampioenskappe: Windhoek

Belangrike datums

Wat is nuut?

SA Meesters Uitslae en spanne
SA en SA-A spanne by Juniors
SA Junior Kampioenskappe se Uitslae

Safe Guarding Policy

Report Safe Guarding

QR code for Safe Guarding

Buy Equipment: email JSA
Koop toerusting: epos JSA jukskeisa@jukskei.co.za